Sarie Kos

Maak só gaar

-

Wortels is veelsydig en jy kan hulle op verskillen­de maniere berei – rooster, stoom, braai en blansjeer – of eet hulle rou. Die skil bevat baie vitamiene en minerale; was dus die wortel deeglik en gebruik dit dan heel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa