Sarie Kos

Nguni-bees

(Bos indicus)

-

Hierdie inheemse SA beeste kry in die Ark van Smaak erkenning as ’n ras met “aansienlik­e ekologiese, sosiale, geestelike en ekonomiese betekenis vir die Suider-Afrikaanse gemeenskap­pe wat al geslagte daarmee boer”. Volgens Slow Meat-woordvoerd­er Caroline McCann het die Nguni-mense en hul vee van Noord-, Sentraal- en Oos-Afrika gemigreer en die Zambeziriv­ier tussen 590 en 700 nC oorgesteek. Nguni-beeste het tydens die lang. moeisame trek ontwikkel tot ’n geharde, produktiew­e en bosluisbes­tande ras.

Die rituele slag van Nguni-beeste was nog altyd ’n belangrike deel van omtrent al SuiderAfri­ka se tradisione­le oorgangser­emonies, want die geloof bestaan dat dit kommunikas­ie met die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa