G­riek­se lam-en­bo­ne­bre­die

Fe­ta­kaas, lam en bo­ne sorg vir ’n lek­ker warm-van-bin­ne-ge­reg. Ge­noeg­vir8-10

Sarie Kos - - heerlik vir jou & gesond vir diabete -

60 ml ka­no­la-o­lie

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap

1 kg lams­rib­be­tjies

4 tak­kies roos­ma­ryn

1 x 690 g-bot­tel ta­ma­tie­pu­ree

1 x 200 g-buis ta­ma­tie­pas­ta

1 x 410 g-blik ta­ma­ties

1 li­ter lam-af­trek­sel sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

2 x 410 g-blik­ke bot­ter­bo­ne

4 wie­le la­e­vet-fe­ta­kaas

100 g-hou­er ba­si­lie­kruid p est o 1 Ver­hit oond tot 180 °C. Ver­hit o­lie in mid­del­slag-pot. Voeg uie en knof­fel by en roer­braai tot dit be­gin ver­bruin. 2 Voeg lams­rib­be­tjies by en braai nog 5 minute. Voeg roos­ma­ryn by en braai nog 2 minute. 3 Voeg ta­ma­tie­pu­ree, -pas­ta en blik ta­ma­ties by. Meng deur. Voeg af­trek­sel by en meng deur. Geur goed met sout en pe­per. Plaas in oond en bak 2 uur of tot vleis sag is. 4 MAAK SÓ KLAAR Drei­neer bo­ne en meng deur. Krum­mel fe­ta oor en skep pes­to oor. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.