Vlier­blom-en­va­niel­je-af­fo­ga­to

So ’n mak­li­ke kof­fie-na­ge­reg. As jy nie kof­fie drink nie, kan jy dit ver­vang met rooi­bos­tee, wat prop­vol an­ti­ok­si­dan­te is. Ge­noeg vir 6

Sarie Kos - - goedvoel-kos -

60 ml vlier­blom­stroop ( el­der­flo­wer) (kyk by su­per­mark se koel­drank­rak)

6 bal­le sui­ker­vrye room­ys*

6 skeu­te es­pres­so-kof­fie

12 a­man­del­koe­kies (a­ma­ret­ti) Ver­deel vlier­blom­stroop tus­sen

6 op­dien­hou­ers van jou keu­se. Skep ’n bal room­ys in elk­een en gooi ’n skeut es­pres­so oor. Sit da­de­lik voor met a­man­del­koe­kies en gar­neer met vars vlier­blom­me.

*Te kry by su­per­mark­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.