Sarie Kos

Braaibrood­jies:

buitengewo­on lekker!

- deur HERMAN LENSING foto’s MICHAEL LE GRANGE

Ons ken dit goed, gebraaide broodjies wat kraak onder jou tande terwyl die kaas lang stringe trek soos dit smelt. Voeg by hierdie tradisione­le lekkerte ’n bietjie verbeeldin­g en warm kole en

jy spog met braaibrood­jies soos jy nog nooit geproe het nie!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa