Sarie Kos

kookklas Tradisione­le melkkos

-

Dis maar ’n eenvoudige resep, maar die kos met die minste bestanddel­e is mos altyd die lekkerste. Edwin sit dit voor met gemmerkoek­ies vir ekstra tekstuur en ’n ander smaak, maar jy kan enige tipe koekie gebruik.

JY HET NODIG

110 g (190 ml) koekmeel 30 ml botter knippie sout 1 liter melk 1 kaneelstok 5 ml vanielje-ekstrak 200 g gemmerkoek­ies kaneelsuik­er vir voorsit

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa