Sarie Kos

Al hiervan gehoor?

-

Nêrens ter wêreld is ’n kontinent so kleurryk soos Afrika nie, en dis net hier waar jy walkietalk­ies sal eet. Hoenderpot­e word vinnig in kookwater gedompel om die buitenste membraan van die poot maklik te verwyder, waarna dit gegeur word met speserye en dan op warm kole goudbruin en bros gebraai word. Saam met die kop en ingewande is die gereg bekend as

chickendus­t (na aanleiding van die stof wat hoenders opskrop).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa