Sarie Kos

ewAtjy nooitgewee­t ding het 10 nie

-

1

Jy kan die wêreld se duurste pannekoek – teen £800 (sowat R13 500) – by Opus-restaurant in Manchester, Engeland, eet. Dit bestaan uit lae van kreef, kaviaar en truffels, bedruip met ’n Dom Perignon-sjampanje

hollandais­e-sous. 3 Die sangeres Taylor Swift se gunsteling-maaltyd in Nashville is ’n patatpanne­koek by Pancake Pantry. proinyquot­e.com 6 William Shakespear­e – die grootste Britse dramaturg – was’ n pannekoek liefhebber, en verwys in baie van sy

dramas daarna.

newsshoppe­r.co.uk

9 VoordAt

’n FrAnsmAn ’n pAnnekoek in die lug opskiet, spreek hy dikwels ’n wens uit … terwyl hy in die Ander hAnd

’n muntstuk vAshou.

newsshoppe­r.co.uk 2 As jy blodplätta­r in Swede bestel, kry jy pannekoek wat van varkbloed gemaak is.

www.mtv.com/news/1967523/poncoke-focts/

4

Die uitdrukkin­g “so plAt soos ’n pAnnekoek” is die eerste keer in 1611 gebruik. Dit verwys nA ’n klein borsmAat.

OxforS English Dictionory 7LUS

VIR ’N GROEN PANNEKOEK?

Betty Blue Bistro se wenk Voeg geblansjee­rde spinasie by ’n basiese pannekoekm­engsel, verpulp met ’n staafmenge­r

en bak soos altyd. 5 As jy nie ordentlike pannekoeke van

jou beslag gemaak kry nie, is dit gewoonlik omdat die beslag te veel eiers bevat. Maak dan oop tertjies (flan) pleks van pannekoeke. Neem dié loperige beslag, voeg een koppie koekmeel, 5 ml bakpoeier en 60 ml

strooisuik­er by, en meng. Gooi bessies of kersies onderin ’n 12 cmpannetji­e en gooi die beslag bo-oor. Bak 20-25 minute by 180 ° C. En

siedaar: ’n spognagere­g!

CeliaRabie (mede-eienaarvan­Betty Bl u e Bistro, Hermanus) 8 Die wêreld se grootste pannekoek – 3 ton swaar, 15 m in deursnee en 2,5 cm dik – is op 13 Augustus 1994 in Manchester gemaak en dit

hou die Guinness-wêreldreko­rd.

guinnesswo­rlSrecorSs.com 10 Die bestanddel­e van pannekoek simbolisee­r die vier pilare van die Christelik­e geloof: eiers vir die skepping, meel vir die mens se dieet, sout vir heilsaamhe­id en melk vir reinheid. eoSt.co.uk

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa