IS DIT LEKKER?
Nes met die meeste drankies, gaan dit oor persoonlike smaak. Jy moet proe tot jy een kry waarvan jou tong hou. ’n Goeie jenewer moet saam met goeie tonikum gedrink word. Kyk by winkels vir allerlei gegeurde tonikums wat die jenewer
se geur verbeter.