Klap­per-en­pis­ta­sie­neut­koek

Sarie Kos - - Kostrend -

Ek het die koek in my dae as stu­dent leer maak. A­nuj O­va­le­kar was my sjef by Myo­ga-re­stau­rant in die Kaap. Ek neem sy re­sep en gee dit klap­per­vler­ke.

ge­noeg vir 1 groot koek 300 g (325 ml) sag­te bot­ter 620 g (1 190 ml) ver­sier­sui­ker 6 ei­ers 300 g pis­ta­sie­neu­te, fyn­ge­maal 4 kar­de­mom­peu­le, fyn­ge­maal 370 g (660 ml) koek­meel 10 ml bak­poei­er 250 ml jo­gurt 100 ml melk 180 ml suur­le­moen­sap VERSIERSEL 2 ei­er­wit­te 90 ml koue water 300 g (375 ml) strooi­sui­ker 250 ml klap­per­skaaf­sels Ver­hit oond tot 180 °C. Voer 3 los­boom-pan­ne van 20 cm in deur­snee uit met bak­pa­pier en spuit goed met kleef­we­ren­de kos­sproei. Ver­room bot­ter en ver­sier­sui­ker saam tot lig en ro­me­rig. Voeg ei­ers een-een by en klits deu­ren­tyd. Voeg res van koek­be­stand­de­le by be­hal­we suur­le­moen­sap en meng tot glad­de be­slag vorm. Ver­deel be­slag tus­sen die 3 pan­ne en bak 30-45 minute of tot toets­pen skoon uit­kom. Haal uit oond en gooi suur­le­moen­sap oor. Laat af­koel en keer uit. Sny el­ke koek­laag ge­lyk bo en ver­deel in twee lae elk.

VERSIERSEL Bring pot met water tot kook­punt en plaas meng­bak wat ste­wig pas bo-op. Klits ei­er­wit­te, water en strooi­sui­ker 7 minute lank met e­lek­trie­se klit­ser oor kook­wa­ter tot blink en styf. Ver­wy­der van hit­te en klits ver­der tot koel. Plaas ’n koek­laag op bord en smeer paar le­pels versiersel oor koek. Plaas twee­de laag bo-op. Her­haal tot lae op is. Smeer bui­te­kant van die koek met oor­bly­wen­de versiersel. S­prin­kel klap­per­skaaf­sels oor. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.