Sarie Kos

DEUR DIE TOE DEUR

-

Hierdie nuwe yskas van LG is ’n móét vir dié van ons wat heeltyd die deur van die yskas wil oopmaak op soek na kos! Met die

tegnologie wat in die InstaView Door-inDoor™ benut word, kan jy twee keer liggies

op die deur klop om die lig in die yskas aan te skakel. Loer dan sommer deur die glaspaneel om te sien wat binne aangaan sonder om die deur oop te maak. Koop

landwyd vanaf R24 999.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa