Sarie Kos

SA DRA WHISKY-KROON

-

Suid-Afrika se whisky-bedryf is ’n skrale 40 jaar oud, maar ons staan nie terug wanneer daar met gevestigde whisky-produseren­de lande meegeding word nie. Tydens die onlangse World Whiskies Awards in Londen is die Suid-Afrikaanse Bain’s Cape Mountain Whisky met die toekenning van World’s Best Grain Whisky (beste graanwhisk­y) bekroon en die stigter-distilleer­der, Andy Watts, is boonop as die wêreldwye Icon of Whisky Master Distiller/Master Blender (meester-distilleer­der en versnitmee­ster)

vir 2018 aangewys!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa