Sarie Kos

Pedro se sewe-faseSkokSj­okMeter

-

7 ’n Familiekri­smiskrisis? ’n Blik Quality Street (los die slegtes) 6 Seksuele disfunksie – 8 blokkies Top Deck – besluit watter laag werk beter vir jou 5 Leënessind­room – Caramello Bears, een vir elke duifie wat gevlieg het 4 Verhuis – ’n halwe bak sjokolader­oomys (iemand moet dit tog eet voor dit smelt) 3 Finansiële probleme – likeursjok­olades maak jou vergeet … 2 Reël van ’n troue – dekadente sjokoladem­ousse, met die hand geëet 1 Tronkstraf – jou laaste Rolo vir wie ook al jou selmaat is

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa