Sarie Kos

Het jy geweet?

-

Vanjaar se olyf-oes sal volgende jaar jou tafel haal. Die vrug moet eers deur verskeie prosesse gaan: Dit word ingelê in sout en loog, die bitter smaak word verwyder, die vrug word versag en geure ontwikkel. Gelukkig is dit deesdae heeljaar in winkels beskikbaar

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa