Lam-koftas met jogurtsous

Sarie Kos - - 30-Minuut-Etes -

(bl. 57) Kyk by jou su­per­mark vir ham­bur­ger- pat­ties wat met al­ler­lei kruie en spe­se­rye ge­geur is. Dit gaan sorg vir groot sma­ke in die ge­reg. ge­noeg vir 4

400 g lam- pat­tie- v­leis 20 ml fyn kol­jan­der hand vol vars kol­jan­der, ge­kap 10 ml fyn ko­myn 1 brand­ris­sie, ge­kap 1 ei­er sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 6 so­sa­tie­stok­kies 60 ml o­lyf­o­lie 80 g koeskoes 125 ml warm hoen­der­af­trek­sel 45 ml bot­ter tzat­zi­ki vir voor­sit

Ver­hit oond tot 180 °C. Meng pat­ties, kol­jan­der, ko­myn, brand­ris­sie en ei­er. Geur met sout en swart­pe­per. Ge­bruik jou han­de en vorm le­pels vol van die maal­vleis om die so­sa­tie­stok­ke se pun­te. Druk ste­wig vas. Ver­hit o­lyf­o­lie in braai­pan. Braai maal­vleis-ke­babs so­wat 5 mi­nu­te per kant of tot goud­bruin. Plaas op bak­plaat en bak ver­der in warm oond tot gaar – so­wat 10 mi­nu­te. Ter­wyl koftas bak, plaas koeskoes in ’n skoon glas­bak en gooi warm af­trek­sel oor. Draai bak toe met kleef­plas­tiek en laat staan 5 mi­nu­te. Vlok koeskoes los met ’n vurk en roer bot­ter deur tot ge­smelt. Geur met sout en swart­pe­per. Sit warm voor met koftas en tzat­zi­ki.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.