Sarie Kos

Wie was Suzette?

-

In 1895 het ’n Franse kelner per ongeluk ’n drankie aan die brand gesteek en omgestamp oor die pannekoek wat hy besig was om aan gaste voor te sit. Suzette was as gas aan die tafel glo een van die eerste mense wat dit as nagereg op die proef gestel het. Sy het daarop aangedring dat dit na haar

genoem word – die crêpe suzette.

 ??  ?? RUM SUZETTE
RUM SUZETTE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa