Sarie Kos

ONS KOOK MET

-

SPEKKO

Bredies en kerrie is sinoniem met die winter, en Spekko se jasmynrys is ’n uitstekend­e pasmaat. Koop 1 kg-pakke

vanaf R60.

ROOI LENSIES

Gee jou winterbred­ies ekstra lyf met IMBO se sakkies droë lensies. Week dit in ongesoute water voor jy dit kook of gooi dit rou by bredies saam met baie vloeistof. Sakkies van 500 g te koop teen R12.

VARS GEVRIES

In GLAD se seëlbare vriessakki­es sal vleis en gro groente langer vars bly in die vri vrieskas. Te koop in verskeie

groottes vanaf R50.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa