WAT IS RACLETTE?
Dis die naam van die soort kaas én die gereg wat daarvan gemaak word. Die Franse koeimelk-kaas is semi-hard en word gewoonlik in ’n ronde wiel van 6 kg verouder. Dis ook gewild in Switserland. In Suid-Afrika is dit vrylik in supermarkte beskikbaar.