Sarie Kos

In jou mandjie

-

HAWERMOUT

Die ikoon van ontbytpap. Ek verkies deesdae die groter vlokkies van Jungle Oats. Dis growwer en gesonder

(R23,99 vir 1 kg).

ROOIBOS-HEUNING

Die bekende Redes pres so

handelsmer­k maak nou heuning wat gegeur is met wilde bloeisels, heerlik oor jou ontbytpap. Koop dit landwyd

teen R69 vir 340 g.

NOSTALGIES

As jy kaneel proe en ruik, kan jy nie help om na jou ouma se kombuis te verlang nie. Koop Robertsons se kaneelstok­ke landwyd in 24-g bokse teen

R24,99.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa