Sarie Kos

#wintertroo­s

Ons kook in Afrikaans

- Gaan ook na Afrikaans.com

SARIE KOS is ryk in geure en kleure, en die smaaklikst­e Afrikaanse koswoorde. In elke uitgawe bring ons hulde aan ons taal met lekker-sê-woorde soos #wintertroo­s. As die koue kom kuier, is dit juis die tyd om ’n bietjie

wintertroo­s te soek. Maak jou warm met die liefde van jou hond of jou kat se sagte pels. Wat is dan lekkerder as ’n vuurtjie in die kaggel, ’n glas vol rooiwyn en ’n pot stomende kaasfondue op die stoof (kyk bl. 79). Want, soos F.A. Fagan in sy gedig Huisie by die See sê, hier binne is dit veilig, warm en dig. En in Breyten Breytenbac­h se gedig Wintertroo­s

gee hy ook raad: Verknies jou nie oor die

winterreën nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa