Sarie Kos

OEKIES MIELIEPLAA­TK

-

Heerlik saam met gebraaide spek of net so sonder bykos

genoeg vir 6-8

Meng 100 g (200 ml) koekmeel, 5 ml bakpoeier, knippie sout en

75 ml wit mieliemeel (mieliepap) in ’n mengbak. Klits 1 eier, 350 ml karringmel­k en 100 ml water saam. Voeg eiermengse­l by droë

bestanddel­e en klits tot gladde beslag vorm. Voeg 1 x 400 g-blik pitmielies wat gedreineer is by en meng. Smeer ’n braaipan met bietjie olyfolie en verhit oor hoë hitte. Skep eetlepels vol beslag in die pan en

braai sowat 2 minute aan elke kant. Sit voor met heuning of stroop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa