Die uitnodiging
Besoek SARIE.com vir die ontwerp van die sneeuman-etiket. Laai dit af en druk dit uit op ’n kleurdrukker. Koop sellofaan-sakkies en vul dit met malvalekkers en pretzels wat jy in witsjokolade gedoop het. Plak
etikette op sakkies.