Jou pik­ke­wyn!

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Laai ons pik­ke­wyn-ont­werp op SA­RIE.com af en laat druk dit op ar­gi­tek­pa­pier by jou naas­te druk­ker. Laat sny laag­hout­bord

van 1,2 m hoog en 800 cm breed. Plak pik­ke­wyn met hout­lym op bord. Sny ge­sig uit met fi­guur­saag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.