Pop­pie-koek

ge­noeg vir 1 groot koek

Sarie Partytjie - - Inhoud -

6 x 20 cm-sjo­ko­la­de-spons­koe­ke (sien bl. 4) 1 x ba­sie­se va­niel­je­ver­sier­sel (sien bl. 4) mie­lie­blom vir uit­rol 375 g pienk fon­dant­ver­sier­sel 250 g lig­groen fon­dant­ver­sier­sel 1 lang­been-plas­tiek­pop eet­ba­re ver­sier­sui­ker­blom­me (sien bl. 5)

Stap 1

Ge­bruik koe­kie­druk­kers of bor­de wat van groot na k­lein gaan en sny 5 van die spons­koe­ke ge­lei­de­lik klei­ner – die 6de een heel on­der is on­ge­sny. Sta­pel koe­ke bo-op me­kaar met ver­sier­sui­ker tus­sen die lae.

Stap 3

Sif mie­lie­blom op werk­vlak en rol fon­dant uit tot pa­pier­dun. Hou ’n k­lein stuk­kie pienk fon­dant een­kant vir die kor­set­ge­deel­te van die pop se rok. Dra­peer dan stuk­ke fon­dant oor koek soos ’n rok – wis­sel die kleu­re af tot­dat die he­le koek be­dek is.

Stap 2

Smeer koek glad met oor­bly­wen­de ver­sier­sui­ker.

Stap 4

Ver­wy­der pop se be­ne en steek haar bo­lyf in die koek. Rol ek­stra stuk­kie pienk fon­dant uit vir die boon­ste deel van die rok. Ver­sier res van die rok met ver­sier­sui­ker­blom­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.