Sarie Partytjie

Reënboogko­ek

genoeg vir 1 groot koek

-

2 x sponskoeke van 33 x 52 cm (sien bl. 4) 1 x basiese vanieljeve­rsiersel (sien bl. 4) 2 eierwitte 260 g (500 ml) versiersui­ker, gesif blou, rooi en geel koskleurse­l 200 g wit malvalekke­rs 100 g eetbare kleurstroo­isels

Stap 1

Plaas sponskoeke bo-op mekaar en sny halfmaan van 40 cm breed en 20 cm hoog uit. Sny 2 wolke-vorms uit oorblywend­e koek.

Stap 3

Plaas wolke 30 cm uit mekaar op opdienbord. Gebruik 1 cmversiert­uit met skerp rand en spuit wolke wit met versiersel. Gebruik oorblywend­e versiersel om 2 halfmane wat jy uitgesny het bo-op mekaar te plak en smeer toe met slaplemmes tot heeltemal bedek.

Stap 2

Gebruik kleiner sirkel van 15 cm in deursnee en sny reënboogvo­rm uit halfmaan uit.

Stap 4

Plaas versierde halfmaan op wolke. Meng eierwitte en versiersui­ker saam tot gladde mengsel. Verdeel in 3 en kleur elke deel ’n ander kleur. Gebruik lepel en laat loop versiersel oor koek soos verfspatse­ls. Strooi kleurstroo­isels op res van bord.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa