Tel die s­tok­ke op

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Spuit­verf 40 x 2 m-hout­stok­ke van 5 mm dik in 4 ver­skil­len­de kleu­re van jou keu­se. Hou s­tok­ke in een groot bon­del vas en laat val. Die kin­ders moet dan ver­sig­tig die s­tok­ke van me­kaar af­haal son­der dat e­ni­ge van die an­der s­tok­ke skuif. Die een wat al­mal kan op­tel, tot die laas­te een, is die wen­ner.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.