Kruip deur die toue

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Koop rol­le ma­te­ri­aal­lint in 4 ver­skil­len­de kleu­re. Span die lin­te in ’n hin­der­nis­baan so­wat 5 m breed en 1 m lank – laat die lin­te kruis so­veel as wat jy kan. Laat die kin­ders van een kant na die an­der klim en klou­ter – die eer­ste een klaar is die wen­ner.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.