Sarie Partytjie

Verfstasie

-

Stel ’n tafel op met klein hout-esels wat jy by jou naaste kunswinkel koop. Gee vir elke kind sy eie kunstenaar­sdoek, kwas, verf en laat hulle verbeeldin­g oorneem! Sorg ook dat daar vir elkeen ’n voorskoot is om sy klere te beskerm.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa