Sarie Partytjie

Partytjie dinge

*’n Piñata is ’n maklik breekbare houer, soos die sjokolade-dop in dié resep, wat met lekkers of klein speelgoed gevul word en versier word. Dit word stukkend geslaan vir partytjiep­ret. Piñatas is algemeen in Mexiko.

- Foto’s Michael le Grange

Kleurstroo­isels

Gee enige partytjie kleur

met kleurstroo­isels uit die groot verskeiden­heid

produkte in die Nicoletta-reeks. Vanaf

R15,99 vir 75 g

Silwer in jou mond

Versier jou sneeuvlokk­ie-koekies op bl. 12 met eetbare silwer balletjies van Trumps.

R38,99 vir 40 g

Gekleurde balle

Klein balletjies wat lyk soos regte gogga-eiers is

ideaal vir die spinnekop-piñata-koek

op bl. 18. Bont sjokolade-balletjies van Trumps. R21,99 vir 50 g

Fondantver­siersel

Kyk by jou naaste supermark vir Nicoletta se pakkies gekleurde fondantver­siersel. Jy hoef dit net uit te rol. Verpak in 250g-pakkies (R35) in ’n hele reën

boog van kleure.

Malvakoppi­es

Die malvalekke­rkoppies op bl. 41 maak jy met eetbare koppies. Hermes se boks van 72 koppies kos R33,99 by Pick n Pay

se bakrak.

Vol lekkergoed

Bestel ’n handgemaak­te piñata* by partypinat­as.weebly.com. Hulle kan enige vorm of grootte maak wat jy soek (prys op aanvraag).

Eetbare versiersel­s

Versier jou eetgoed en gebak

met eetbare blomme, blare, sneeuvlokk­ies en skoenlappe­rs

van www.thebakingt­in.co.za. Hulle pos dit landwyd vir jou. Of

besoek jou naaste bakwinkel.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa