Y­skop­pies

My ou­ma het dit al­tyd De­sem­ber­va­kan­sies vir ons ge­maak en dit bly van­dag nog een van my guns­te­lin­ge.

Sarie Partytjie - - Inhoud -

ge­noeg vir 12

• 500 g (625 ml) sui­ker

• 500 ml wa­ter

• 10 ml blou kos­kleur­sel

• 10 ml bor­rel­gom­geur­sel

• 1 kg ys

• blou koek­strooi­sels

Plaas sui­ker en wa­ter in pot en bring tot kook­punt. Kook vir 5 mi­nu­te en laat af­koel tot koud. Voeg kleur­sel en geur­sel by en meng deur. Laat in ys­kas af­koel tot ys­koud. Ge­bruik koek­rol­ler en slaan ys tot baie fyn in skoon kom­buis­doek. Skep in pa­pier­gla­sies en gooi ’n bie­tjie van die stroop oor. Sprin­kel strooi­sels oor en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.