Sarie Partytjie

Mik mooi

-

Koop plastiekem­mers en pak hulle in ’n ry. Nommer dit van 1 tot 5, met 1 die emmer naaste aan die kind en 5 die verste. Elkeen kry 3 balle om daarin te gooi. Die emmer-nommer is die hoeveelhei­d punte toegeken vir elke bal wat daarin land. Kyk wie kry die hoogste telling.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa