Sarie Partytjie

Ballonne vol geskenke

-

Maak ’n houtraam so groot soos jy verkies. Kramdruk ogiesdraad op die raam vas. Plaas nommers op papiertjie­s in ballonne en blaas op. Maak ballonne aan raam vas. Elke kind kry kans om ’n ballon te bars en wen dan ’n klein prys wat pas by die nommer in die ballon.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa