Ont­hou-boks

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Maak ei­er­bok­se by­me­kaar. Be­soek SA­RIE.com en laai die ont­werp vir die e­ti­ket af. Laat druk dit op har­de kar­ton by jou naas­te druk­ker en plak op el­ke

boks. Koop goed­koop ver­groot­gla­se en gee vir el­ke kind een saam met sy boks – laat hul­le die bok­se vul met

op­tel­goed uit die tuin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.