Sarie Partytjie

Spinnekop se web

-

Koop 5 hoepels van verskillen­de groottes. Plak op elke hoepel ’n web met maskeerban­d. Hang die hoepels in die tuin en laat die klewerige kant van die band in een rigting wys. Koop polistiree­n-balle in verskillen­de groottes. Laat kinders die balle na die web (klewerige kant) gooi. Die een wat die meeste aan die web laat vassit, is die wenner.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa