Gog­ga-nul­leen-krui­se

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Spuit­verf 10 ri­vier­klip­pe: 5 rooi en 5 swart. Plak op el­ke klip 2 plas­tieko­gies (te kry by naald­werk­win­kels). Koop kuns­gras en sny ’n blok van 60 x 60 cm. Plak kruis­pa­troon met mas­keer­band – jy moet 9 blok­kies hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.