Ag­ter el­ke gog­ga

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Ge­bruik ’n fi­guur­saag en sny 12 ga­te uit groot dik kar­ton of hout­bord. Laat druk pren­te van in­sek­te en plak ’n prent bo-oor el­ke gat. Koop goed­koop pry­se en plak dit ag­ter die ga­te vas. Laat kin­ders pa­pier­tjies met gog­ga­na­me uit ’n hoed trek – elk kry wat ag­ter sy gog­ga wag!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.