Sarie Partytjie

Springmiel­ie-wolk

-

Maak ’n houtraam en kram ogiesdraad daarop vas. Koop rolle afsper-plastiek ( barrier

tape) by ’n ysterwarew­inkel. Sny in stroke en knoop aan ogiesdraad tot dit ’n digte “wolk” vorm. Hang raam hoog genoeg sodat die kinders die punte van die plastiek kan raak. Pak springmiel­ies in sakkies en hang aan raam. Maatjies kan die

sakkies lossny, of jy kan help.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa