Blom­bak-koe­kies

Koop bak­kies sjo­ko­la­de­mous­se.

Sarie Partytjie - - Inhoud -

ge­noeg vir 8

• 155 g (170 ml) bot­ter

• 280 g (500 ml) koek­meel

• 50 g (60 ml) strooi­sui­ker

• 45 ml ys­wa­ter

• 1 x 500 ml-hou­er sjo­ko­la­de

mous­se

• 200 g sjo­ko­la­de­koe­kies, fyn­ge­krum­mel (soos Ro­ma­ny Cre­ams)

• ver­sier­sui­ker­blom­me, vas

ge­steek op so­sa­tie­stok­kies

Ver­hit oond tot 180 °C. Plaas bot­ter, meel en sui­ker in voed­sel­ver­wer­ker en pols by hoë spoed tot teks­tuur van fyn brood­krum­mels. Voeg wa­ter ge­lei­de­lik by ter­wyl die men­ger loop tot­dat deeg in een bal saam­kom. Ver­deel deeg in 8 en vorm bal­le­tjies. Rol uit op meel­be­strooi­de werk­vlak tot so­wat 5 mm dik. Spuit ag­ter­kant van muf­fin­pan goed met kleef­we­ren­de kos­sproei en plaas deeg­sir­kel bo-oor ge­spui­te hol­tes en druk ste­wig vas. Bak vir 10 – 15 mi­nu­te of tot goud­bruin en bros. Laat af­koel. Skep le­pels vol sjo­ko­la­de­mous­se in el­ke bak­kie. Be­dek met koe­kie­krum­mels. Steek blom­me in el­ke blom­bak­kie en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.