Versier jou eie kolwyntjie
Bak vanielje-kolwyntjies, maak vanieljeversiersel aan (sien bl. 4) en vul bakke met ’n verskeidenheid versierings. Laat elke gas haar eie kolwyntjie versier soos haar hart begeer.