Sarie Partytjie

Vilt-maskers

-

Besoek SARIE.com en laai buitelyn-patrone vir ’n verskeiden­heid diere-vorms af. Volg die aanwysings op die

vorms en sny die dele uit verskeie kleure vilt. Stik Vilene

(tussenvoer­ing-materiaal) tussen die lae vas en plak detail vas met materiaalg­om. Sny stukke broekrek en stik vas

aan maskers.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa