S­tok­brood

Laat kin­ders self hul brood oor lou­warm ko­le braai. LET WEL Vol­was­se toe­sig is nood­saak­lik wan­neer kin­ders na­by ’n vuur of warm ko­le is.

Sarie Partytjie - - Inhoud -

ge­noeg vir 6 – 8

•1 x 10 g-pak­kie kits­gis

• 15 ml sout

• 15 ml heu­ning

• 15 ml o­lyf­o­lie

• 300 ml wa­ter

• 500 g (875 ml) brood­meel

Meng gis, sout, heu­ning en o­lie in groot meng­bak met wa­ter. Voeg meel ge­lei­de­lik by ter­wyl jy met hout­le­pel meng. Voeg ge­noeg meel by om knie­ba­re deeg te vorm. Knie vir 8 – 10 mi­nu­te op meel­be­strooi­de op­per­vlak. Plaas deeg in bak wat met o­lie ge­smeer is en be­dek met kleef­plas­tiek. Laat rys op warm plek tot dub­bel die vo­lu­me – so­wat 30 mi­nu­te. Ver­deel deeg in 6 bal­le. Rol el­ke bal in ’n lang wors van so­wat 30 cm. Draai in ’n spi­raal om die punt van ’n dik­ke­ri­ge stok. Druk die voor­ste punt goed vas. Braai oor warm ko­le, so­wat 30 cm weg, tot goud­bruin en gaar – so­wat 25 mi­nu­te. Trek van stok af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.