Fan­ta­sie-sjo­ko­la­de

Hier­die lekkerte sal e­ni­ge kin­der­hart bly maak!

Sarie Partytjie - - Inhoud -

ge­noeg vir 8 – 10

• 185 ml room • 400 g don­ker­sjo­ko­la­de,

fyn­ge­kap • 1 x 100 g-pak­kie sjo­ko­la­de

wa­fel­koe­kies • 1 x 100 g-pak­kie aar­bei­geur

wa­fel­koe­kies • 50 g k­leur­strooi­sels

Voer ’n brood­pan van 18 x 10 cm met bak­pa­pier uit. Ver­hit room tot kook­punt. Gooi oor ge­kap­te sjo­ko­la­de en roer tot sjo­ko­la­de ge­smelt is. Gooi ’n laag van so­wat 1 cm dik on­der­in die pan. Pak ’n laag sjo­ko­la­de-wa­fel­koe­kies bo­op. Gooi ge­noeg sjo­ko­la­de oor so­dat koe­kies net be­dek is. Pak ’n laag aar­bei­geur-wa­fel­koe­kies bo­op. Skep oor­bly­wen­de sjo­ko­la­de oor. Laat stol in ys­kas. Keer uit en sprin­kel strooi­sels oor. Sny sky­we met ’n skerp mes en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.