Vuur­pyl­koek

Sarie Partytjie - - Mystyl -

ge­noeg vir 1 koek

1 x ba­sie­se sjo­ko­la­de­koek – op­sie 3 (sien bl. 82) 1 x ba­sie­se bot­ter­ver­sier­sel (sien bl. 82) 400 g fon­dant­ver­sier­sel swart jel­kos­kleur­sel ver­sier­sui­ker vir uit­rol rooi poei­er­kos­kleur­sel 100 g poei­er­lek­kers (sien bl. 4) 2-3 goue pa­pier­ster­re op stok­kies

Be­gin hier

Plaas eer­ste koek­laag op op­dien­bord en skep 80 ml bot­ter­ver­sier­sel bo- op – as jy dit af­meet, weet jy el­ke laag gaan ewe hoog en ge­lyk wees. S­meer ver­sier­sel e­we­re­dig met slap­lem­mes oor eer­ste laag. Plaas twee­de laag bo- op en her­haal pro­ses tot al die koek­lae ge­bruik is. Ein­dig met ver­sier­sel bo- op laas­te koek­laag. Plaas koek in ys­kas vir 2 uur.

S­tap 1

K­leur fon­dant swart deur tan­de­stok­kie in kleur­sel te druk en deur fon­dant te s­meer. K­nie tot goed ge­meng. Ver­deel in 3 bal­le.

S­tap 3

Te­ken jou eie vuur­pyl, of ko­pi­eer ons vuur­pyl­pa­troon op bl. 80 op A4-pa­pier, en sny pa­troon met skerp mes uit fon­dant.

S­tap 2

Sif ver­sier­sui­ker op werk­vlak en rol 2 bal­le saam uit in een groot stuk van so­wat 5 mm dik. T­rek koek daar­mee oor en sny ek­stra fon­dant net­jies af. Plaas koek op koek­staan­der en hou een­kant. Rol oor­bly­wen­de bal fon­dant ook uit tot 5 mm dik.

S­tap 4

Verf vuur­pyl se stert rooi met poei­er­kleur­sel. Laat droog en hard word – ver­kies­lik oor­nag.

Maak só klaar

Te­ken met poei­er­lek­kers ster­re en pla­ne­te op kant van ver­sier­de koek. Te­ken ook de­tail op vuur­pyl. Steek pa­pier­ster­re in koek. Maak vuur­pyl staan op koek deur pun­te van stert in koek te druk. Pak ek­stra lek­kers o­rals op koek om soos ’n pla­neet te lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.