Sarie Partytjie

IN ONS SPENS

-

Eetbare versiering­s

Enige partytjie-lekkernye lyk mooi met Fairy Delights se eetbare versiering­s, R24 elk, Makro

Springmiel­ies

Dis ’n maklike manier om jou partytjiev­ersnaperin­gs te rek. Gebruik Imbo se pitmielies, R15 vir 500 g landwyd

Les jou dors

Maak jou eie vonkelwate­r en hou dit byderhand in jou yskas in dié Sodastream­bottels, R169 vir 2, www.yuppiechef.com

Perfekte gebak

Bak sonder kleef met Glad se bakpapier, sowat R29 per rol

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa