S­tap 1

Sarie Partytjie - - Myself -

Keer koek on­der­ste­bo op plank wat met bak­pa­pier uit­ge­voer is. Meng ei­er­wit, kre­me­tart en ver­sier­sui­ker saam tot glad­de meng­sel. K­leur don­ker­bruin. Skep meng­sel in spuit­bot­tel met skerp tuit. Spuit ver­sier­sel reg rond­om rand van koek en laat dit sta­dig af­loop teen die rand. Plaas in ys­kas vir 1 uur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.