Sarie Partytjie

Roomys-sundae

-

(bl. 20) Gebruik sommer winkelroom­ys vir die sundaes, die geheim is in die sous. genoeg vir 8

• 100 g Bar One-sjokolade • 100 ml room • 1 liter vanieljero­omys • 200 g gesoute grondboont­jies • glanskersi­es en wafelkoeki­es

vir voorsit

Sny Bar One in stukke. Plaas in ’n glasbak en gooi room by. Sit bak oor ’n pot met water wat liggies prut. Laat sjokolade smelt en roer mengsel tot glad. Skep balle roomys in papierkopp­ies. Gooi sjokolades­ous oor en sprinkel grondboont­jies oor. Sit voor met glanskersi­es en wafelkoeki­es.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa