Skaap

Sarie Partytjie - - Mystyl -

K­leur ba­sie­se va­niel­je­ver­sier­sel (bl. 82) pienk, be­dek koek met pienk ver­sier­sel en s­meer ge­lyk met pa­let­mes. Skep oor­bly­wen­de ver­sier­sel in spuit­sak met 1 cm­ster­tuit (sien bl. 4). Maak draai­room­ys-be­we­gings met spuit­sak­ver­sier­sel om rand van koek. Sny oë, mond, neus en ore uit swart, pienk en wit fon­dant­ver­sier­sel. Sny kar­ton-ore en druk in koek, be­dek ore met fon­dant­ver­sier­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.