Jak­kals

Sarie Partytjie - - Mystyl -

K­leur ba­sie­se va­niel­je­ver­sier­sel (bl. 82) o­ran­je en skep in spuit­sak met ’n 5 mm-ster­tuit (sien bl. 4). Be­dek koek met ver­sier­sel en s­meer ge­lyk met pa­let­mes. Merk oë en wan­ge op koek met mes se punt. Spuit ver­sier­sel-ster­re met oor­bly­wen­de ver­sier­sel om res van koek. Sny oë, wenk­broue, neus en ore uit swart en wit fon­dant­ver­sier­sel. Sny kar­to­no­re en druk in koek, be­dek met fon­dant­ver­sier­sel en o­ran­je ver­sier­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.