S­pier­wit skuim­pies

Sarie Partytjie - - Mystyl -

As jy van die plat­te­land kom, sal jy weet hier­die droë me­rin­gues noem die kin­ders skuim­pies. Dis mak­lik en lek­ker goed­koop om te maak. ge­noeg vir 24

• 2 ei­er­wit­te • 125 g (150 ml) strooi­sui­ker • 10 ml a­man­del­geur­sel • 30 ml wita­syn

Ver­hit oond tot 140 °C. K­lits ei­er­wit­te in e­lek­trie­se men­ger tot sag­te pun­te vorm. Gooi strooi­sui­ker ge­lei­de­lik by en hou aan met k­lits tot blink en styf. Voeg geur­sel en a­syn by, en k­lits tot ge­meng. Skep me­rin­gue­meng­sel in spuit­sak met 1 cm­ster­tuit. Voer bak­plaat uit met bak­pa­pier en spuit goed met kleef­we­ren­de kos­sproei. Spuit me­rin­gue-rosette van so 2 cm in deur­snee op die bak­plaat. Bak 15-20 mi­nu­te of tot bros, maar steeds sag bin­ne. Laat af­koel op ’n bak­plaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.