Ka­neel­spring­mie­lies

Sarie Partytjie - - Mystyl -

’n Mak­li­ke, goed­koop én slim ma­nier om ’n groot klomp kin­ders peu­sel­goed te gee. ge­noeg vir 6

• 20 ml son­ne­blom­o­lie

• 250 ml spring­mie­lie­pit­te

• 50 ml ver­sier­sui­ker

• 5 ml sout­vlok­kies

• 5 ml fyn ka­neel

Ver­hit o­lie in ’n groot pot. Voeg spring­mie­lie­pit­te by, sit dek­sel op en wag tot die spring­mie­lies op­hou skiet voor­dat jy pot van die plaat af­haal. S­prin­kel die ver­sier­sui­ker, sout­vlok­kies en ka­neel bo- oor en meng dit goed deur om die spring­mie­lies te be­dek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.